Fasiliteite

ATKV-Goudini Spa is een van die gewildste selfsorgvakansieoorde in die Kaap en bied ure se pret en ontspanning vir ’n ieder en ’n elk.

Kennisgewings:
  • Vir sekere fasiliteite en vermaak mag daar van tyd tot tyd ’n addisionele koste gehef word.
  • OTM op die perseel beskikbaar.

Fasiliteite by Goudini Spa

Koswerf-restaurant

Spa

Kits-koswerf

Halaal-wegneemetes

Winkel

Aktiwiteite by Goudini Spa

Warm binneswembad

Warm buiteswembad

Buiteswembad

Waterglybaan

Minigholf

Buite-gimnasium

Vlugbal

Virtuele-Realiteit-Ervaring

Besienswaardighede in die omgewing

  • Kleinplasie-opelugmuseum
  • KWV-brandewynkelder
  • Verskeie wynkelders in die omgewing, onder meer Badsberg, Slanghoek, Du Toitskloof, Goudini en Opstal
  • Aquila in Touwsrivier
  • Mountain Mill-winkelsentrum met byna 100 winkels
  • African Water Wanderers
  • Perderitte